Bly te kenne, Michael

GEEN KOMPLIKASIES NIE

Bly te kenne, Michael

Boonste chirurgie, of top surgery, was 11 jaar lank haar transgender kind se begeerte. MICHÈLE MEYER deel haar belewenis van die ingrypende proses wat hy ondergaan.

JY is nou reeds byna 80 minute onder narkose. Ek ken nie die gesig van jou chirurg en narkotiseur nie. Die dokter se naam is Kevin, maar dit kon ook Robert of Floris gewees het. Dis jóú gesig, jou lyf, jou wese wat ek ken. Die seun wat jy al 11 jaar lank weet jy is, het ek lank in my stommiteit ontken.

Ná vandag sal ek en ons jou beter leer ken. Jou platter, harder lyf, en die seunskind daarbinne.

Vlees van my vlees..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.