’n Swart jaar vir noir, maar nie vir kos nie

TEEVEE EN HIGH-FIVERS

’n Swart jaar vir noir, maar nie vir kos nie

Die joernalis en skrywer HERMAN LATEGAN verduidelik waarom hy nie vyf flieks onder vanjaar se oes kan aanbeveel nie en beskryf sy vyf gunsteling-restaurante. LAUREEN ROSSOUW vul aan met 'n lys Instagram-adresse om te help met meubels soek.

  • 07 Junie 2024
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 20 van 27

Teevee

Herman Lategan se aanbevelings:

Ek het nie 'n smaak vir die hoofstroom nie, so die meeste reekse op die stromingsdienste is eenvoudig te vanilla vir my. Die man in Baby Reindeer met sy eina-gesiggie soos een wat vrot kos geruik het, het ongelukkig min vir my gedoen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.