Dié week praat ons Italiaanse kos. Elke jaar as dit Maartmaand raak, begin ons hart met ’n punt trek na die skoen daar in die suide van Europa. As jy Stanley Tucci se memoir Taste: My Life Through Food so baie soos ons geniet het, sy tweede boek, What I Ate in One Year, is nog beter. En as jy hom nog nie in die film Big Night gesien het nie, sit dit ook op jou lys.
#2 Letitia Clark se beautiful boek..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
AGTERBLAD
Van Stanley Tucci tot Agrumato + #7 ander goed op ons radar
'n Wêreldklas-koffiewinkel in Kaapstad, fantastiese olyfolie wat in Suid-Afrika gemaak word en ’n fenomenale lyfroom wat jy oral kan koop.
Deel
#1 We ❤️ Stanley Tucci
Dié week praat ons Italiaanse kos. Elke jaar as dit Maartmaand raak, begin ons hart met ’n punt trek na die skoen daar in die suide van Europa. As jy Stanley Tucci se memoir Taste: My Life Through Food so baie soos ons geniet het, sy tweede boek, What I Ate in One Year, is nog beter. En as jy hom nog nie in die film Big Night gesien het nie, sit dit ook op jou lys.
#2 Letitia Clark se beautiful boek..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die toebroodjie-trend en #9 ander goed
Van stinkafrikaners tot Oscar-nominasie
12 goed op ons radar wat ons opgewonde maak
Kitsnoedels tot sestigerseks: 2025 se trends
Van die beste vir die sesde, dieselfde vir die elfde
Kalkbaai, die prins en die wasgoeddraad
Die styl van die Instagram-oumagrootjie
Deel
-
Deel