SUID-AFRIKA is in die greep van ’n resessie wat baie dieper is as wat deur die meeste ekonome gevrees word – en dit is nog sonder die belemmerende impak van die koronavirus-epidemie. Die land staan nou voor ’n ernstige fiskale krisis en niemand behoort verras te wees as die ekonomie in 2020 heeltemal ineenkrimp nie.
Die pas van ekonomiese aktiwiteit in Suid-Afrika het in 2019 tot net 0.2% gedaal – die laagste vlak sedert die wêreldwye finansiële krisis.
Dis baie laer as konsensusverwagtinge en bly steeds op die afdraande pad – ’n tendens wat die regering nog nie kon omswaai nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Suid-Afrika se middelklas verdwyn