TERUG MET MENING
Welkom terug, Thabo!
Thabo Mbeki het sy stem teruggevind – en sommer ook 'n nuwe (opportunistiese?) toegeneentheid jeens sy ou vyand Cyril Ramaphosa. Mbeki het ambisieuse planne om ná die verkiesing 'n Nasionale Dialoog te hou wat 'n kentering moet inlui, skryf MAX DU PREEZ.
TERUG MET MENING
Welkom terug, Thabo!
Thabo Mbeki het sy stem teruggevind – en sommer ook 'n nuwe (opportunistiese?) toegeneentheid jeens sy ou vyand Cyril Ramaphosa. Mbeki het ambisieuse planne om ná die verkiesing 'n Nasionale Dialoog te hou wat 'n kentering moet inlui, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
THABO MBEKI was jare lank ná sy vernedering by die ANC se verkiesingskongres in Polokwane in Desember 2007 tjoepstil. Sy stigting het wel saam met Unisa die Thabo Mbeki African School of Public and International Affairs begin en meer onlangs sonder veel fanfare by die Afrikaner-Afrika-inisiatief betrokke geraak, maar hy het meestal 'n overte politieke rol en uitsprake vermy. Wonde gelek.
Nou is Thabo met mening terug. Hy neem nie net met goeie effek aktief aan die ANC se verkiesingsveldtog deel nie, iets wat hy laas in 2004 gedoen het, maar beplan ook nou 'n ambisieuse, inklusiewe Nasionale Dialoog vir net na die verkiesing aan die einde van die maand.
Mbeki het nou sy “elder statesman”-hoed opgesit en wil ingryp om die land te red...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Verbeel jou: sokker tussen Affies en Boishaai
Parys: Waar chaos en revolusie kom en gaan
Kom ons hoor ál Suid-Afrika se stories
Hamer en sekel, assegaai en skild
MKP probeer Zanu-PF uit-Zanu-PF
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.