Wie se moeder is die Moederstad?

APARTSTAD

Wie se moeder is die Moederstad?

Dit het ses jaar geneem om die dokumentêre program Mother City te maak met sy fokus op rasse- en ekonomiese ongelykheid in Kaapstad, ’n stad in twee gedeel deur Tafelberg. HERMAN LATEGAN het saam met een van die regisseurs, Miki Redelinghuys, gaan eet.

'N RUK terug plaas die DA-raadslid van Seepunt, Nicola Jowell, ’n foto van die  besige plaaslike openbare swembad op haar Facebook-blad. Die plek is gepak, met alle rasse teenwoordig, maar oorwegend bruin en swart mense.

Ek skryf oor die foto vol jubelende mense: “Dit is wonderlik om te sien hoe almal die swembad kan gebruik.” In my stomme naïwiteit het ek vergeet hoe onguur en bitter ’n sekere luide en aggressiewe groep wit Seepunt-inwoners deur die dekades heen geword het. 

“Waarvan praat jy?” vra een vrou my amer asof ek van my sinne beroof is. “Almal was nog altyd daar welkom.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.