GEEN WORTEL, BAIE STOK
Two-tone-Trump het Cyril in ’n kopklem
Bad! Sad! VERY BAD! VERY SAD! Pres. Donald Trump het dalk 'n beperkte woordeskat en 'n ongesonde obsessie met hoofletters, maar hy's g'n grap nie – nie vir die wêreld, Suid-Afrika of pres. Cyril Ramaphosa nie, skryf Currency se SHIRLEY DE VILLIERS.
GEEN WORTEL, BAIE STOK
Two-tone-Trump het Cyril in ’n kopklem
Bad! Sad! VERY BAD! VERY SAD! Pres. Donald Trump het dalk 'n beperkte woordeskat en 'n ongesonde obsessie met hoofletters, maar hy's g'n grap nie – nie vir die wêreld, Suid-Afrika of pres. Cyril Ramaphosa nie, skryf Currency se SHIRLEY DE VILLIERS.
Deel
IN die uiters onwaarskynlike geval dat jy dit gemis het, pres. Donald Trump het ’n week gelede 'n uitvoerende bevel onderteken wat Amerikaanse hulp aan Suid-Afrika sny en die weg baan vir die hervestiging van “Afrikaner-vlugtelinge wat aan die ontsnap is aan regeringsgeborgde, rasgebaseerde diskriminasie, insluitend rasdiskriminerende eiendomsbeslaglegging".
Dit het gekom ná Trump se plasing op sy sosialemediaplatform Truth Social dat “Suid-Afrika op grond beslag lê en sekere klasse mense BAIE SLEG behandel”.
Trump het natuurlik verwys na Ramaphosa wat die nuwe Onteieningswet onderteken het, wat die onteiening van grond vir nul vergoeding toelaat. Hy het ook aanstoot geneem oor Suid-Afrika se saak teen Israel – ’n getroue Amerikaanse bondgenoot – by die Internasionale Strafhof. En die ongesonde geselskap wat die land opsoek – dink Iran...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Staatsrede: Nog vas in my whiskeyglas
Trump se onsin kan pynlike gevolge hê
NDR word nou ingespan teen ’n paleisrevolusie
Cyril staan sterk as die teenpool van Trump
Van ’n los skroef tot ’n onteieningswa wat ratel
Zuma-spook lóóp en Cyril skrik hom lam
Wanneer ‘consequences’ bevordering kan beteken
Maak nasionale dialoog ’n nuwe waarheidskommissie
Ramaphosa, die belowende president
Die onderskatte politiek van swart eenheid
Deel
-
Deel
Shirley de Villiers
JoernalisShirley de Villiers is 'n voormalige adjunkredakteur van die Financial Mail en het meer as 'n dekade se ondervinding in joernalistiek.