SOMS is ’n tragedie so enorm dit verdwerg as’t ware ander tragedies. Die conoravirusverskynsel het in ’n kort bestek so ’n fenomenale teenwoordigheid in ons lewenswêreld geword dat die dreigende ekonomiese ineenstorting wat die afgelope paar jaar reeds die nasionale debat oorheers het, skielik minder belangrik blyk te wees.
Ons kan net bespiegel wat die uiteinde van hierdie twee ontsaglike verskynsels – wat ons in tandem getref het – gaan wees.
Daar was reeds ernstige twyfel of pres. Cyril Ramaphosa die ekonomiese probleem van Suid-Afrika se begrotingstekort en uitgebreide werkloosheid deur die diep politieke waters gaan of kan bestuur. Die coronavirus stel egter eise wat geen individuele leierskap kan oplos nie. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Van graf tot graf, kind na kader