Die RNE-wipplank wip nog verwoed

OP 'N MESPUNT

Die RNE-wipplank wip nog verwoed

MAX DU PREEZ skryf oor die taai onderhandelinge vir 'n kabinet en lewer 'n pleidooi vir sentrisme.

IS dit 'n geval van ekstreme brinkmanship, is dit magsug of is dit politieke onbetroubaarheid? Of was dit met Suid-Afrika se bittere geskiedenis van meet af onhaalbaar?

Gister moes Suid-Afrikaners hoor pres. Cyril Ramaphosa, leier van die ANC, het onverwags Woensdagaand sy dag oue aanbod aan die DA vir deelname aan 'n nuwe kabinet, wat so deur die DA aanvaar is, skielik afgewater.

Die DA se reaksie was voorspelbaar: hou by jou woord of die hele ooreenkoms stort in duie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.