Die staat moet spandabel raak, nie beursies toeknyp

OPENBARE BESTEDING

Die staat moet spandabel raak, nie beursies toeknyp

Daar is drie gebiede waar openbare besteding in Suid-Afrika positiewe resultate vir die ekonomie sal oplewer, reken THOKOZILE MADONKO van Wits-Universiteit en FABRIOS ANDRÉS DIAZ PABÓN van die Universiteit van Kaapstad.

DIE Suid-Afrikaanse regering het die afgelope 11 jaar 'n beleid van besuiniging (https://www.treasury.gov.za/documents/national%20budget/2024/Macroeconomic%20Policy%20Review.pdf#page=5) toegepas. In onlangse jare het die regering uitgawes per capita (aangepas vir inflasie) met aansienlike bedrae verminder. Besteding aan openbare dienste, byvoorbeeld gesondheid en onderwys vir elke lid van die bevolking, het sedert 2019 van sowat R30 000 tot sowat R28 000 (https://www.wits.ac.za/media/wits-university/faculties-and-schools/commerce-law-and-management/research-entities/scis/documents/Public%20Economy%20-%20Budget%202024-%20Austerity%20Mission%20Accomplished.pdf) in 2023 gedaal.

Die nasionale tesourie het die agteruitgang in openbare besteding en belegging bevestig (https://www.treasury.gov.za/documents/national%20budget/2024/Macroeconomic%20Policy%20Review.pdf#page=5).

Maar die besuinigingsbenadering het nie gewerk nie. Dit is nie verbasend dat die regering min het om daarvoor te wys nie. Per capita skulddienskoste bly die hulpbronne beperk (https://www.treasury.gov.za/documents/national%20budget/2024/Macroeconomic%20Policy%20Review.pdf#page=5) wat beskikbaar is vir die finansiering van openbare werke. Staatskulddienskoste word geskat op (https://www.treasury.gov.za/documents/national%20budget/2024/review/FullBR.pdf#page=52) gemiddeld R412,4 biljoen per jaar oor die volgende drie jaar, meer (https://www.treasury.gov.za/documents/national%20budget/2024/speech/English%202024%20Budget%20Speech.pdf#page=7)as ander bestedingsgebiede (https://www.treasury.gov.za/documents/national%20budget/2024/speech/English%202024%20Budget%20Speech.pdf#page=7) soos gesondheid en onderwys...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.