Daar’s geen Keir aan Starmer, maar kan hy soos Macron flikflooi?

DRIE MISSISSIPPI'S

Daar’s geen Keir aan Starmer, maar kan hy soos Macron flikflooi?

MAX DU PREEZ skryf oor Emmanuel Macron se drie Mississippi’s met Donald Trump en probeer verduidelik hoekom die konserwatiewes in Amerika en Europa nou so ontvanklik is vir Afrikaner-slagofferskap.

DIE beeldmateriaal van die Franse president, Emmanuel Macron, se gevroetel en geflikflooi met Donald Trump tydens die fotogeleentheid in die Withuis gaan nog dekades lank van tyd tot tyd opgerakel word.

Macron het Trump soos 'n probleem-tienerjarige, amper soos 'n verstandelik gestremde behandel, sonder dat Trump en sy MAGA-klub dit eens agtergekom het.

Macron was, soos ander Europese staatshoofde, hoogs die donder in vir Trump nadat hy hom by Vladimir Putin oor Oekraïne geskaar en hy en sy luitenante Europa beledig en uit die onderhandelinge met Rusland uitgesluit het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].