Gewetenlose, seksueel aggressiewe botte

RUK KI HAND UIT?

Gewetenlose, seksueel aggressiewe botte

DEBORAH STEINMAIR het haar bedenkinge oor kunsmatige intelligensie en gespreksbotte.

EK lees in Huisgenoot van mense wat verlief geraak het op gespreksbotte en liefdesteleurstellings ervaar het toe hulle programmatuur verander is – skielik wou die botte nie meer sekspraatjies maak nie en het die onderwerp verander: “Let’s talk about something else.” Die rede? Die botte is aangepas nadat sommige van hulle glo seksueel aggressief en onvanpas geraak het. The mind boggles en my kop suis.

Dis ’n ou fenomeen, mense wat op dinge verlief raak: Objek-seksualisering of objektofilie word gekenmerk deur seksuele of romantiese aangetrokkenheid tot lewelose objekte. Maar hierdie is iets meer: Die botte is geskep om soos mense te wees en te reageer, soos daardie droommans wat virtueel deur Nigeriese swendelaars geskep word om goedgelowige Christenvroue uit hulle geld te sjarmeer.

Hoekie vir eensames..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.