Sizzlers: sekswerkers in ’n liefdelose stad

WARE MISDAAD

Sizzlers: sekswerkers in ’n liefdelose stad

Een-en-twintig jaar gelede is 10 mense wreed in ’n manlike bordeel in ’n nou agterstraat van Seepunt aangeval. Dié moord op weerlose sekswerkers het ’n voorstad na sy asem laat snak. Net een man het oorleef. Nou het daar ’n boek oor dié moorde verskyn. HERMAN LATEGAN onthou en gee sy indrukke.

EK het laas week by Grahamstraat 7 in Seepunt besoek afgelê. Die straat was stil. Net oor die 20 jaar terug het ek voor daardie huis gestaan.

Mis het, soos elke Mei, vanaf die see oor die voorstad gespoel. Die sonlig het verflou en die mishoring het geloei.

Daar is ’n groot boom voor die huis waar Sizzlers, ’n mansbordeel, eens was. Die hek was toe. Herinneringe het teruggeflits, soos ou skyfies wat teen ’n muur weerkaats...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.