Die skermgenerasie, Alice Munro en gender

KERNEELS LEES WYD

Die skermgenerasie, Alice Munro en gender

KERNEELS BREYTENBACH vertel van 'n boek wat almal moet lees, kyk terug op Alice Munro se oeuvre en bly 'n verbete fan van Judith Butler.

DIE toekoms is nie die een wat ons in flieks en TV-reekse van ’n distopiese wêreld sien nie. Die toekoms is reeds met ons. Ons gee ons daagliks al hoe meer oor aan suiwer gebruikersvriendelike, gemaksugtige onnoselheid. Só sê Jonathan Haidt in The Anxious Generation. Ek glo hom volledig.

Ek het onlangs in Somerset-Wes ’n klomp kinders op ’n speelgrond ’n pouse sien omkry, net selfone waar jy kyk. In Pringlebaai loop ons munisipale bobbejaanwagters daglank selfoon in die hand rond. Ek glo vir Haidt.

Maar kom ek gaan haal die storie by die biologiese wetenskap...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.