Spoke en eggo’s van Moskou tot Hollywood

RAAISELS

Spoke en eggo’s van Moskou tot Hollywood

Ons boekeredakteur glo in spoke en glo hulle hoort in boeke, saam met raaisels, herinneringe en skadu's.

EK is mal oor spoke in boeke. Spoke, geeste, gedaantes en manifestasies is ’n gewilde letterkundige toestel. Die leser kan self oordeel of die verskyning bloot ’n verbeelde speelmaat in die gefolterde psige van die hoofkarakter is. Soos die nar in Shakespeare kan spoke enigiets sê en geen reëls geld vir hulle nie. Hulle kan almal se gedagtes lees.

Toevallig, ahem, lees ek verlede week twee boeke waarin spoke figureer.

Displeasure Island deur Alice Bell is die tweede in ’n reeks oor ’n bende eksentrieke, lomp amateurspeurders. Dis my soort krimi; met elemente van die bonatuurlike en heelwat humor...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.