Mercia S. Burger is ’n vryskutskrywer van (meestal) reisartikels, (soms) kortverhale en ’n paar boekresensies. Haar kortverhaalbundel, Bloedfamilie, is bekroon. Sy werk in haar tuin, stap met haar honde en lees eintlik meer as wat sy skryf. Sy woon tans in Washington, DC.
KORTLYS EN WENNER
Die Internasionale Booker: ’n ryk literêre roadtrip
MERCIA S. BURGER deel haar indrukke van die ses vertaalde boeke op die kortlys vir vanjaar se Internasionale Booker-prys.
Deel
DIE Internasionale Booker-prys (IBP) word sedert 2016 toegeken aan fiksie wat vanaf enige taal na Engels vertaal en in die Verenigde Koninkryk en/of Ierland gepubliseer is. Die prysgeld word deur die skrywer en vertaler gedeel. Stilweg het dit een van my gunsteling-toekennings geword: ’n literêre roadtrip die vreemde in.
“Our shortlist opens onto vast geographies of the mind, often showing lives lived against the backdrop of history ... interweaving the intimate and the political in radically original ways,” sê vanjaar se sameroeper, die gerespekteerde joernalis Eleanor Wachtel.
Haar stelling oor die verweefdheid van die private en die politiese – ’n kriterium wat deur die ander beoordelaars gedeel is – was dan ook deurslaggewend toe 'n wenner op 21 Mei aangewys is. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die dag toe ek ook die son sien verdwyn het
Om boeke te lees en herlees
Patti Smith, rocker en woordsmid
Vonnegut: Grapgat met onvanpaste kwinkslae
Bliksems wat wonderbaarlike kuns skep
Deel
-
Deel
Mercia S. Burger
SkrywerMercia S. Burger is ’n vryskutskrywer van (meestal) reisartikels, (soms) kortverhale en ’n paar boekresensies. Haar kortverhaalbundel, Bloedfamilie, is bekroon. Sy werk in haar tuin, stap met haar honde en lees eintlik meer as wat sy skryf. Sy woon tans in Washington, DC.