Bunkers, onderdruktes en dating apps

KERNEELS LEES WYD

Bunkers, onderdruktes en dating apps

KERNEELS BREYTENBACH is gefassineer deur geheime Amerikaanse politiek, inheemse Amerikaners en die gevaar van aanlyn opsitkerse.

DIS vreemd dog absoluut waar dat die grootste krisisse wat ons planeet sedert 1939 getref het, ondergronds gehanteer en opgelos is.

Adolf Hitler het homself in sy ondergrondse bunker doodgeskiet. Winston Churchill en sy vertrouelinge het ’n ondergrondse bunker in Londen, die Cabinet War Rooms, vir die duur van die Tweede Wêreldoorlog as bevelsentrum gebruik. Twee weke ná die swaksinnige Bay of Pigs-inval in Kuba het pres. John F. Kennedy die ondergrondse Situation Room geskep, waar Amerikaanse presidente en hul spanne raadgewers sedertdien alle universele rampe besweer, bestuur en beredder het.

Geheime bunkers..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.