’n Hongerte na vaardige vryverhale

KERNEELS LEES WYD

’n Hongerte na vaardige vryverhale

KERNEELS BREYTENBACH swymel oor 'n liefdesverhaal en 'n krimi en bekyk 'n lys van Baie Belangrike Boeke.

LIEFDESVERHALE lees? Wie, ek? Die ridder van die Nuwe Sinisme? Komaan, jy behoort van beter te weet as om my van sulke dinge te verdink.

Maar mens het onbewaakte oomblikke. Ek mag dink dat ek te oud is om nog betower te word deur die magiese bekoring van Liefde. Maar ek het ook ’n siekte onder lede. Ek is Nuuskierig. Baie nuuskierig.

Beeldskone ironie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.