Eerder gastronomies as betotterd is Neelsie

KERNEELS LEES WYD

Eerder gastronomies as betotterd is Neelsie

KERNEELS BREYTENBACH eet graag met sy oë. En hy bewonder Salman Rushdie en luister na walvisse.

MEESTE goeie vrate eet met hulle oë. My grootste kulinêre drome het begin in boeke – Elizabeth David se French Country Cooking wat ek as student present gekry het, die botterbomme wat Robert Carrier in die blaaie van sy kookboeke laat ontplof het. Daardie boeke het my, soos so baie ander vrate, laat droom van ’n eerste besoek aan Parys, die paradys van smaak.

Ons was die groepie mense wat die fliek Who is Killing the Great Chefs of Europe? (1978) gekyk het vir die kos wat Robert Morley eet, en nie vir die kurwes of engelgesig van Jacqueline Bisset nie. Ons prioriteite is gastronomies, nie betotterd nie.

Kos-orgie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.