MILAAN ruik na sterjasmyn. Dit groei in smal stegies. Tuimel van balkonne. Rank op teen mure.
Ek en Laureen Rossouw het hierdie week uit Milaan gewerk. Ons staan op wanneer dit lig word en maak koffie in ons gehuurde woonstel. Werk in ons pajamas tot so 11:00, en vaar dan die strate in met albei ons skootrekenaars in my rugsak. Ons drink nóg 'n koffie en ons eerste spritz iewers op pad na wherever ons op pad is. Campari vir my (ek hou van bitter). Apperol vir Laureen. Gewoonlik by 'n klein kafee in die Naviglio-distrik met sy vyf kanale wat gebou is tussen 1179 en the 16de eeu met die doel om Milaan toeganklik te maak van die Ticino- en Addarivier af. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS
Hallo van ’n straatjie in Italië
ANNELIESE BURGESS groet uit Milaan met sy groen obsessie, pienkwit katedraal en heerlike kos en deel 'n gedig wat tot haar gespreek het hierdie week.
Deel
Goeiemôre
MILAAN ruik na sterjasmyn. Dit groei in smal stegies. Tuimel van balkonne. Rank op teen mure.
Ek en Laureen Rossouw het hierdie week uit Milaan gewerk. Ons staan op wanneer dit lig word en maak koffie in ons gehuurde woonstel. Werk in ons pajamas tot so 11:00, en vaar dan die strate in met albei ons skootrekenaars in my rugsak. Ons drink nóg 'n koffie en ons eerste spritz iewers op pad na wherever ons op pad is. Campari vir my (ek hou van bitter). Apperol vir Laureen. Gewoonlik by 'n klein kafee in die Naviglio-distrik met sy vyf kanale wat gebou is tussen 1179 en the 16de eeu met die doel om Milaan toeganklik te maak van die Ticino- en Addarivier af. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Wit kneukels om die raket
20 goeters wat my gelukkig gemaak het
Maklike kos vir eensame dae
Jozi, my Jozi
Oor ry en vlieg en ’n bev of twee
Om aan mekaar te raak
Die perfekte Sondag
Deel
-
Deel