Oor speel, Hannelore en dik rooi lippe

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Oor speel, Hannelore en dik rooi lippe

Ons boekeredakteur wonder waar inspirasie vandaan kom, krap kop oor satire, bekyk die sappige stories in Vrye Tyd en Boeke en deel die langste gedig in die geskiedenis van Gedig van die Dag.

Drome en flitse van heldersiendheid

“Waar kom jou idees en inspirasie vandaan?” Hierdie vraag word by elke skrywersgesprek gevra en gewoonlik mompel die skrywer iets van karakters en storielyn wat opdaag of aanmeld, want hoe verwoord jy dit? Dit klink later afgesaag, die opdaag en aanmeld, maar wat anders kan jy sê?

Ek dink ons almal het wêrelde en karakters gebou toe ons klein was. ’n Mens noem dit speel. Maar later word jy gemaan om kinderspeletjies te ontgroei. In my dae is jy op skool met ’n borduitveër teen die oor gegooi as jy droom...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.