Gawe plan, Cyril, maar ons soek ’n behóórlike vonk vir SA ekonomie

ENERGIEHERVORMINGS

Gawe plan, Cyril, maar ons soek ’n behóórlike vonk vir SA ekonomie

HUGO PIENAAR vermoed baie mense onderskat die vlaag van vaste beleggings wat die hervormings kan ontsluit wat onlangs deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig is, maar meer as dit gaan nodig wees.

IN my vorige skrywe (https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2022-07-14-byt-vas-met-hor-verbandkoers-dis-dalk-van-korte-duur/) is beklemtoon dat finansiële markte die hoogtepunt in hooflyn- Amerikaanse verbruikersprysinflasie (VPI) begin verdiskonteer en dat die inflasiekoers binnekort kan begin verstadig.

Dit is veral die daling in langtermynrentekoerse wat minder besorgdheid oor die inflasievooruitsigte weerspieël. Sedertdien was daar ’n paar gebeure wat die verwagtinge van ’n boonste draaipunt in die VSA-inflasiesiklus versterk het.

Die internasionale olieprys is ’n belangrike rigtingwyser van die tempo waarin wêreld- en Suid-Afrikaanse inflasie op kort termyn kan toeneem. Al bly oliepryse uitermatig wisselvallig, is die onlangse daling tot minder as $100 vir ’n vaatjie Amerikaanse ligte ru-olie en Brent-ru-olie goeie nuus vir wêreldinflasie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.