WAT kan ons te wagte wees in die “regte” staatsrede (die begrotingstoespraak) op Woensdag 23 Februarie?
Die goeie nuus is dat heelwat beter staatsinkomste ons voorland is vir die 2021-’22-boekjaar (April 2021 tot Maart 2022) as wat selfs in die nasionale tesourie se November-begrotingsbywerking verwag is. Die tesourie publiseer maandeliks ’n vorderingsverslag vir staatsinkomstes en -uitgawes wat dit moontlik maak om die werklike uitkomste met die verwagting vir die volle jaar te vergelyk.
Die syfers tot Desember 2021 is nou beskikbaar, met ander woorde ons het reeds die werklike syfers ná die eerste nege maande, of vir driekwart van die huidige boekjaar. Die goeie nuus is dat die bruto staatsinkomste in die periode met amper 30% teenoor die ooreenstemmende tydperk in die vorige boekjaar toegeneem het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
’n Jaar van skuld, rente en inflasie