BELEGGERS se koop- en verkoopbesluite word in ’n groot mate bepaal deur hulle verwagtinge van toekomstige ekonomiese omstandighede.
Daar word gesê dat finansiële markte ’n sekere ekonomiese uitkoms vroegtydig verdiskonteer. Dit gebeur namate beleggers portefeuljes rondskuif sodat hulle in bates belê is wat na hulle mening die meeste voordeel uit ’n spesifieke (verwagte) uitkoms vir die ekonomie kan trek.
Met dié agtergrond is die vraag of ons enigsins iets wys kan word uit die bewegings van die vernaamste bateklasse (aandele, staatseffekte, kommoditeite en wisselkoerse) tot dusver vanjaar...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.