Sterker vraag help niks as die aanbod nie ook kan groei nie
WERKLOOSHEID HANG OOR ALLES

Die kritiek teen sogenaamde aanbodkant-hervormings in Suid-Afrika kyk soms die uiteenlopende positiewe impak mis wat 'n toename in die aantal winsgewende maatskappye op die ekonomie en die samelewing kan hê, skryf HUGO PIENAAR.
KRITICI van aanbodkant-hervormings bepleit gewoonlik dat vraag in die ekonomie liewer gestimuleer moet word. Die idee hier is om rentekoerse in Suid-Afrika laag te hou en vir die regering om terselfdertyd baie meer te bestee om die vraag na goedere en dienste aan te wakker.
Ongeag ideologiese oortuigings is daar darem ooreenstemming tussen die meeste kommentators dat enige verhoging in staatsbesteding meer bronne vir infrastruktuurverbetering moet insluit. Die vraagkant-ondersteuners meen egter die regering moet baie verder as dit gaan en byvoorbeeld ook ’n basiese inkomstetoelae instel. Die hoër vraag wat in reaksie hierop sou volg, sal daartoe lei dat maatskappye hul produksie uitbrei en ’n vermenigvuldigingseffek aan die gang sit wat tot hoër ekonomiese groei en indiensneming sal lei.
Vraagstimulering kan platval..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
SARB: Los kritiek vir almal wat nié hul werk doen
’n Skok met ’n silwer randjie
Begroting: Hoër belasting kom dalk eers later
’n Jaar van skuld, rente en inflasie
Takel dié probleme, dan kan SA ekonomie begin werk skep
Deel
Deel
Volgende artikelHugo Pienaar
EkonoomPienaar is hoofekonoom van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek aan die Universiteit Stellenbosch. Die rubriek is sy eie mening.