HOSPITAALDRAMA
Artse, verpleërs is die helde in die Oos-Kaapse Covid-19-hel
In Port Elizabeth se provinsiale hospitaal word CAROL VLOK, ’n kankerpasiënt, vriendelik en professioneel behandel, al is dié statige ou inrigting en sy gesondheidswerkers nou onder bykans ondraaglike druk.
HOSPITAALDRAMA
Artse, verpleërs is die helde in die Oos-Kaapse Covid-19-hel
In Port Elizabeth se provinsiale hospitaal word CAROL VLOK, ’n kankerpasiënt, vriendelik en professioneel behandel, al is dié statige ou inrigting en sy gesondheidswerkers nou onder bykans ondraaglike druk.
DEEL
EK gaan dit sê, want dit moet gesê word: Ons Oos-Kaapse gesondheidstelsel is ’n gemors. Ja, dit is al ’n geruime tyd in die nood, maar dit het Covid-19 gevat om dit alles heeltemal in die ope te bring.
Die Oos-Kaap het geen intensiewesorg-beddens beskikbaar nie. En geen ventilators nie. Nie ’n enkele een nie. Met meer as duisend nuwe infeksies elke dag is daar hospitale in die Oos-Kaap wat gesluit is, hospitale en klinieke wat hopeloos te min personeellede het en bitter min of geen beskermende toerusting nie. Ons Covid-19-sale is vol. Ons gesondheidstelsel is besig om rondom ons in duie te stort. Ons het dringend hulp nodig.
Vir my afspraak by buitepasiënte by die plaaslike staatshospitaal gaan ek dus voor die tyd ’n tweede keer deur my handsak om te kyk of ek alles het: beursie, boek, ontsmettingsmiddel, masker...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelVerwante Artikels
Wat 3 lughawens in die VSA jou leer
Privaat sektor ‘deel’ sy beddens
Virusslagoffer: Dít het ek geleer
Psigopate skrik nie vir ’n pandemie nie
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.