Verby breekpunt: 6 verhale uit die Covid-loopgrawe

TRAUMA OP TRAUMA

Verby breekpunt: 6 verhale uit die Covid-loopgrawe

Ses gesondheidswerkers het hul hart teenoor ELSABÉ BRITS oopgemaak oor die woede en frustrasie van hul taak tydens die pandemie. Skuilname word vir almal gebruik sodat hulle vrylik kan praat.

Dr. Timothy

DR. TIMOTHY is ’n internis by ’n privaat hospitaal. Hy werk al 18 maande lank elke dag van 07:00 tot 21:00 en sê dit voel asof hy en die mense onder hom aan bomskok ly.

“Deur al die hel waardeur ons is, bevraagteken die publiek ons steeds, asof ons jok. Ek voel verloën, asof alles wat ons gedoen het verniet was. Ek het gehoop hulle sal saam met ons dra aan die pyn. Daar is gesondheidswerkers wat hulle lewe gegee het om mense met Covid te versorg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.