“EK is nie weggooibaar nie, en dis hartseer om te dink daar is mense wat glo dat ouderdom bepaal of 'n lewe die moeite werd is om te red. Die samelewing mag nie besluit dat ek nou ‘oud genoeg' is nie; niemand het die reg om my af te skryf nie."
Dié aanhaling kom uit 'n essay deur Varda Yoran, 'n beeldhouer in haar 90's, wat onlangs wyd op sosiale media gedeel is. Dit het vinnig deel geword van 'n wêreldwye media-fightback teen die vooroordele teenoor ouer mense wat deur gesprekke oor die pandemie versus die ekonomie aangevuur word.
Daar is Ari Seth Cohen, die skepper van die selfverklarende Instagram-projek Advanced Style, se uitdaging aan vroue om aan hul meer gevorderde stylsusters hulde te bring. Daar is die 85-jarige Judi Dench op die voorblad van die modebybel Vogue. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Huiskoop tydens inperking