Haal uit en wys my jou agtergrond

HUISWERK

Haal uit en wys my jou agtergrond

Danksy videovergaderings word ons nou in die binnekamers van ons kollegas ingenooi en kry ons soms antwoorde op vrae wat ons nie gevra het nie. Wat lees jy? Waar kry jy daardie skildery? Party van ons leer ook dat jy dalk nie jou hele self werk toe behoort te bring nie. ANNELIZE VISSER kyk verby mense se koppe na wat op hul skerms te sien is.

Die worsteling tussen fraai en gesofistikeerd

SY kyk al baie jare na agtergronde, veral op vriende se hook-up-apps, sê die TV-aanbieder Kabous Meiring, wie se Skype-onderhoude met gaste op Prontuit tydens inperking by haar huis opgeneem word.   

“Gay mansvriende van my maak gebruik van Grindr en dis iets wat my al lank fassineer, dat hulle nie so geïnteresseerd is in die agtergrond soos ek nie. Een van my vriende sal byvoorbeeld ’n mooi man vir my wys, maar dan let ek met afkeer die Dawid-beeld-fontein in die agtergrond op ... Wie wil nou in so 'n huis vlerksleep?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.