15 vrae vir Leslie Javan

AGTERBLAD

15 vrae vir Leslie Javan

Die goeie nuus is Leslie Javan is terug, maar die Namakwalandse liedjieskrywer en komponis vertel aan LAUREEN ROSSOUW hy was nooit weg nie. Hy het onlangs die temalied vir ’n nuwe TV-reeks gesing wat weer van Mei op die kassie is en hy beplan twee vrystellings binnekort en ’n kort konserttoer aanstaande jaar.

1. Vir wie skryf jy songs?

As liedjieskrywer en komponis skryf en komponeer ons vir die mense. Ons vertel die stories van die wêreld en mense aan die mense. 

2. Wat lees jy eerste ding elke oggend?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.