Emilia Smuts het in ’n Klein Karoo-familie grootgeraak wat smaaklike stories en geurige geregte ewe hoog ag, en geseënd is met kokke van Bybelse faam. Sy woon neffens die Berg in die Kaap, saam met drie waarderende smulpape, ’n windverwaaide hond en ’n weerbarstige tuin. Sy is ’n deurtrapte reseptesteler.
KOS
Hoe om met resepte te riff
Riff in die kombuis is 'n bietjie soos om 'n onbekende perd op te saal, skryf EMILIA SMUTS.
Deel
AS jy nie weet dat ’n riff ’n kort improvisasie in musiek is nie, is jy oor jou beste, soos ek. Maar ek is ’n ou riffer voor die kospotte: Staan teepot voor my koskas, wonder bietjie, haal dit uit en dan dat, probeer om ’n resep van lank terug te onthou. Volg dit dan na gedagte, hoop vir die beste.
Dit kom van my ma af, wat menige dis sommer na gedagte aanmekaar kon slaan. Maar ek dink dis ook ’n Afrikaanse ding. Ons Hollandse bloed maak mos dat ons nie te veel gesê wil word nie, ook in die kombuis.
Natuurlik is riff bietjie soos perdry: As jy op ’n vreemde perd klim, weet jy nooit presies hoe die besigheid gaan uitdraai nie. Daar is ’n familielegende oor piesangskilfrikkadelle, waaroor die kinders nou nog gril en giggel. Maar meesal is dit pret om te riff...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae vir Nicolaas Maritz
Mengels in Amerika
Maklike kos vir eensame dae
Snap, crackle en pof
Maklike maalvleis
Deel
-
Deel
Emilia Smuts
KosskrywerEmilia Smuts het in ’n Klein Karoo-familie grootgeraak wat smaaklike stories en geurige geregte ewe hoog ag, en geseënd is met kokke van Bybelse faam. Sy woon neffens die Berg in die Kaap, saam met drie waarderende smulpape, ’n windverwaaide hond en ’n weerbarstige tuin. Sy is ’n deurtrapte reseptesteler.