EK was oorstelp van vreugde en trots toe Handré Pollard laas Saterdag die bal op die 80ste minuut uitskop en die telling in die Wêreldbekereindstryd lees: Suid-Afrika 32, Engeland 12.
Piesangrepublieke wen nie Wêreldbekers nie, was my eerste kommentaar aan my kykgenote, en ek het dit agterna nogal interessant gevind dat dít my eerste reaksie was.
Ek het natuurlik geweet alle rugbyliefhebbers sou ook bly en trots wees, maar die reaksie landwyd op die dag, die dae daarna, die ontvangs by die O.R. Tambo-lughawe en die massas wat die Bokke se bus in die strate van Johannesburg, Soweto en Pretoria begroet het, het my heeltemal verras...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
POLITIEKE NOTABOEK | Kry vir jou nog ’n lyfwag, kameraad