DAAR is min dinge waaroor die regering, sakelui en vakbonde in Suid-Afrika ooreenstem. Een uitsondering is dat die operasionele en finansiële probleme by Eskom die grootste enkele gevaar vir die ekonomie inhou. Hoewel daar eenstemmigheid hieroor is, verskil die partye oor moontlike oplossings.
Met dit in gedagte het meer as 'n paar wenkbroue – insluitend by Eskom – die week gelig toe Gwede Mantashe, die minister van minerale en energie, na afloop van sy openingsrede by die jaarlikse mynbouindaba in Kaapstad aan joernaliste gesê het dat die regering dit oorweeg om 'n tweede staatsbeheerde elektrisiteitverskaffer op die been te bring.
Die maatskappy moet 'n mededinger vir Eskom wees, volgens Mantashe. Jacob Mbele, 'n adjunkdirekteurgeneraal van die departement, het dit later sagter gestel en genoem dat die voorstel in dié stadium bloot ’n “konsep" is...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Hoe SA daai teiken van R150 biljoen kan haal