Een se graad is almal se graad – studies in die staat van inperking
TOEKOMS OP DIE SPEL

Hulle is die hoop van hulle ouers en ’n oorwinning vir die gemeenskap – dís hoekom elke graad wat deur ’n student uit die township behaal word met soveel oorgawe gevier word, skryf BETTINA WYNGAARD. Maar die maatreëls wat sulke studente tydens inperkings moes ondersteun, is eenvoudig nie goed genoeg nie.
“TREK asseblief jou toga aan, met die bande wat elke graad wat jy behaal het, wys. Dis belangrik.”
Met hierdie woorde is ek jare gelede in die Oos-Kaap genooi na ’n partytjie vir ’n student wat graad gevang het. Hy was die eerste in sy familie wat universiteit toe is. Dit was iets groots vir die familie.
Ek is koes-koes by die plek in waar ek die bande moes huur, maar niemand het ’n wenkbrou gelig nie. My hoftoga moes maar diens doen; niemand sou tog die klein verskille oplet van die toga waarin grade ontvang word nie. En terwyl ek aanvanklik verspot gevoel het toe ek in my volle regalia die onthaallokaal binnestap, het ek baie gou besef dat dit ’n gemeenskapsgeleentheid is...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ons is gyselaars van ons bevryders
Kaapse krimi met die worst goeie mense
Bettina Wyngaard: Boeke op my bedkassie
Wanneer argitektuur en ontwerp vyandig word
Deel
-
Deel
Bettina Wyngaard
Skrywer en aktivisBettina Wyngaard is 'n leser wat soms stories pleeg. Sy is die skrywer van Troos vir die gebrokenes (wenner van die Jan Rabie/Rapport-prys) en die misdaadromans Vuilspel, Slaafs, Jagter en Lokval.