’n Kaapse krimi met die worst goeie mense

VLOEIBAAR SOOS WATER

’n Kaapse krimi met die worst goeie mense

Kaaps is in die volksmond gevorm en gekoester, soes samoesas en droeme. Dis spontaan en onmiddellik, soos lag en trane, skryf DEBORAH STEINMAIR na aanleiding van Olivia M. Coetzee se misdaadroman, Innie Shadows.

ONS vergeet so maklik waar ons vandaan kom, of dit raak ons nie. Die Genootskap van Regte Afrikaners is in Augustus 1875 gestig. Here soos Arnoldus Pannevis meen as gevolg van invloede van Khoi, Maleis en ander tale het die gesproke taal aan die Kaap sodanig van Nederlands begin verskil dat dit ’n selfstandige taal is en ook ’n skryftaal moet wees. Hulle publiseer tydskrifte soos Di Patriot en Ons Klyntji wat vir die erkenning van Afrikaans agiteer.

Nou hou sprekers van die voormalige kombuistaaltjie hulle opstêrs en kniehalter die arme taal elke paar jaar met ’n nuwe borsrok soos die AWS, HAT en WAT nog, telkens met nuwe stelle reëls.

Kaaps is soos poësie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.