DIÉ term het homself in die zeitgeist begin inwurm in die tyd van die pandemie toe al hoe meer mense van die huis af begin werk het. ’n Groot kulturele skuif het plaasgevind, veral in die groep van 35 jaar en jonger – die Gen Z’s en jonger millenniërs: Doen die minimum. Work to rule. Werk is nie jou lewe nie.
Danksy TikTok is dit nou ’n hoofstroom-konsep.
Dit is pas as een van die Collins Dictionary se 10 nuwe woorde van 2022 aangekondig: “Dit verwys na wanneer jy net jou basiese werksverantwoordelikhede nakom as ’n vorm van protes of om jou werk/lewensbalans te verbeter.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.