VRY FOKKEN VROU EN GEBLEIKTE AFRIKAAN
Max en Antjie: Van Kroonstad tot Clarens
Max en Antjie ken mekaar van skooldae af. Sy het sy oog getref, al was sy in standerd 8 toe hy in matriek was – sy het immers reeds op skool ’n digbundel gepubliseer. Hierdie twee kamerade het diep spore getrap en gesels ligvoets oor taai onderwerpe. Een woord beskryf albei: aweregs. Luister hoe hulle voor ’n stampvol saal ’n hond uit ’n bos gesels by VWB se eerste Clarens-boekefees.

Deel
♦ VWB ♦
NEEM DEEL AAN DIE GESPREK: Gaan na heel onder op hierdie bladsy om op hierdie artikel kommentaar te lewer. Ons hoor graag van jou!
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Talent vi suffering
Beleefd en belese: Ons groet Dan Sleigh
Die Vrystaat deur die blik van ’n skrywer
US-konvokasie: twis of kaping?
15 vrae aan Marita van der Vyver
Deel
-
Deel