Ge-tamat in Moesliemafrikaans, dit is hy

DIE HÉÉL EERSTE TAALBEWEGING

Ge-tamat in Moesliemafrikaans, dit is hy

Weet jy waarom ‘djy’ en ‘djou’ die oorspronklike, korrekte Afrikaanse uitspraak is? Boeta Mogamat Alexander, skrywer van onder meer The Cape Muslim Vernacular, het met SYBRANDUS ADEMA gesels oor hoekom Arabiese Afrikaans en die Kaapse Moesliem-/Maleise vernakulêr behoue moet bly. En natuurlik oor die skatkis van woorde, uitdrukkings, kulturele gebruike en geskrewe Arabiese Afrikaans wat verband hou met ons taalskeppingsverhaal.

ERFENIS-AKTIVIS. Dit is hoe dié Afrikaans-liefhebber, wat as kind uit Distrik Ses geskop is deur ander sogenaamde liefhebbers van Afrikaans – bloot omdat sy huidskleur hulle nie aangestaan het nie – homself beskryf.

Meganiese tekenaar bedags, versamelaar van woorde en uitdrukkings snags.

Dit omskryf Boeta Mogamat Alexander se lewe die afgelope jare sedert hy besluit het die kwynende gebruik van Moesliemafrikaans moet vir die nageslag opgeteken word. En as ’n basis dien om belangstelling in Kaaps-Maleise gebruike en Afrikaans onder jonges te kweek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.