‘Wie sou die ware swerwer wees?’

DIE WAARDE VAN SWERF

‘Wie sou die ware swerwer wees?’

Hy is nie seker wat om te maak van reis as 'n vorm van tydverdryf of vermaak nie. Daar is iets onwerkliks aan swerf as 'n werkswyse om liggaam en gees van 'n bekende na 'n onbekende milieu te verplaas, skryf PIET CROUCAMP.

DIE standaardvraag van my vriende en kennisse jaar ná jaar in Oktober en November is: Wat maak jy oor Desember?

Johannesburgers kies meestal koers elders, iewers Suid-, Wes- of Oos-Kaap toe. Daar is enkeles wat beweer Egoli is vreedsaam en sielsvervullend salig met die hoer en rumoer van karavane wat die Vaal en Oranje oorgesteek het.

Ek is nie seker wat om te maak van reis as 'n vorm van tydverdryf of vermaak nie. Selfs as 'n ontdekkingstog is reis nie uitdagend genoeg nie. 'n Goed beplande reis het min risiko's en met te veel sekerhede is die ervaring aanverwant aan vakansie hou. Daarenteen is daar iets onwerkliks aan swerf as 'n werkswyse om liggaam en gees van 'n bekende na 'n onbekende milieu te verplaas...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.