Omdat die lewe vol teenstrydighede is, skryf HERMAN LATEGAN, is daar bestemmings wat hy lief het juis omdat hulle tekortkominge het. Mooi plekke kan lelike plekke wees en andersom, en daar is sommige plekke wat hom nooit sal los nie.
“I LOVE you, I hate you, don’t leave me,” is die tipe verhoudings waarin sommige mense hulleself bevind, maar dit is wat ek met baie plekke oor die wêreld heen en hier ter plaatse beleef.
Jare gelede is ek na Lagos. Vriende het my gevra of ek seker is of ek wil gaan. Een vrou het my hand vasgehou en my amper betraand gevra om te bly...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
CONTRADICTIO IN TERMINIS
Dakak is toe nie so ’n slegte plek nie
Omdat die lewe vol teenstrydighede is, skryf HERMAN LATEGAN, is daar bestemmings wat hy lief het juis omdat hulle tekortkominge het. Mooi plekke kan lelike plekke wees en andersom, en daar is sommige plekke wat hom nooit sal los nie.
Deel
Lagos
“I LOVE you, I hate you, don’t leave me,” is die tipe verhoudings waarin sommige mense hulleself bevind, maar dit is wat ek met baie plekke oor die wêreld heen en hier ter plaatse beleef.
Jare gelede is ek na Lagos. Vriende het my gevra of ek seker is of ek wil gaan. Een vrou het my hand vasgehou en my amper betraand gevra om te bly...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Robbeneiland: Ons land se vergete gewete?
Waar is die ware Distrik Ses en Graaff se Poel?
Philip de Vos, mallemeuleman
Saffraangoue dae in die tyd voor selfone
Sekspeste, suiplappe en swak fooitjies
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.