Robbeneiland: Ons land se vergete gewete?

OP 'N EILAND

Robbeneiland: Ons land se vergete gewete?

Volgende jaar is dit 60 jaar sedert Nelson Rolihlahla Mandela in 1964 in die tronk as politieke gevangene op Robbeneiland toegesluit is. Inligting oor dié eiland se geskiedenis is mildelik op openbare platforms beskikbaar, maar wat weet ons van die toere na dié simbool van uhuru én versplinterde drome? HERMAN LATEGAN het op die veerboot oor die blou en diep see geseil en self gaan kyk.

EK staan in die Robbeneiland-museum in die V&A Waterfront. Dit is gepak met meestal toeriste. Ek hoor Duits, Nederlands, Frans, Spaans, Hindi. Dit is die toring van Babel.

Ek gaan op my vyfde rit in 'n dekade, omdat ek van die uittog soontoe hou, die branders wat teen die boot slaan, die wind, die berg daar doer, en ek wil myself herinner aan die verlede. Watter mooier manier om dit nie te doen nie?

***..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.