Hayi wena, moenie ’n schmuck wees nie, wees ’n meshuggeneh

WENA KLUTZ

Hayi wena, moenie ’n schmuck wees nie, wees ’n meshuggeneh

Geen rede vir ’n kanipshin nie, maar alterkaker MAX DU PREEZ het die chutzpah om ’n lys handige Yiddishe woorde op te stel. Toemaar, dis nie ’n megillah nie, hy futz net.

TAALPURITEINE doen veel om oorspronklike woorde en sêgoed te bewaar, maar in hulle ywer stuit baie van hulle 'n potensieel ryke kruisbestuiwing en woorduitruiling tussen tale.

Ek het in die meestal Sesothosprekende Vrystaat grootgeword. Ek onthou hoe ek as kind graag ha ke tsebe (gesê as een woord) gesê het om te kommunikeer dat ek nie weet nie, of tsamaea om vir iemand te vertel om van my weg te gaan sonder om die f-woord te gebruik. Ons het alle ouer swart mans ntate (meneer, vader) en die swart dominees moruti genoem.

My kollega Anneliese Burgess het Sondag oor ‘Xhosafringlish’ geskryf (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2023-11-19-tshotsho-jys-n-gwala/) en Xhosa-woorde genoem wat Engels en Afrikaans gebruik word, soos gwala (lafaard) en tshotsho (ek het jou mos gesê). ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.