Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DIE BRUIN VRAAGSTUK
Die ‘coloured’-kwessie: Skryf die wêreld oop
INGRID JONES was aanvanklik skepties oor nóg ’n boek oor die bruin vraagstuk. Tog het sy deurgedruk en besef dat elke generasie selfondersoek moet doen en hulle komvandaan onder die loep neem.
Deel
TOE die boek getiteld Coloured: How classification became culture op my lessenaar beland, was ek aanvanklik skepties oor nóg ’n boek oor die bruin vraagstuk, maar ek het myself belowe om deur te druk en dalk ’n vars perspektief deur ’n jonger generasie te kry.
Die flapteks belowe: “This is a book for Coloured people, by Coloured people, a book of Coloured and colourful stories from varied corners of the South African vista, past, present and future.”
Albei skrywers het in Eldoradopark, Johannesburg grootgeword. Tessa Dooms is ’n sosioloog, politieke analitikus en ontwikkelingspraktisyn, en Lynsey Ebony Chutel ’n multimedia-joernalis en skrywer. ’n Persoonlike vertelling gee altyd, myns insiens, ’n onbewuste/onderbewuste insae in die geskiedenis en politieke milieu van ’n land en volk sonder dat die verteller met die geskiedenisboek in die hand hoef te sit. Die leser is bewus genoeg...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Formidabele Ferrus flankeer met woorde
’n Toeskouer van my eie geskiedenis
As wewenaars vinniger deur weemoed weef
Wat is die rou ’n bittersoete ding
Van die Ottomaanse Ryk tot die Bo-Kaap
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.