BASIESE ONDERWYS
Die Bela-wetsontwerp: ’n geleentheid vir samewerking
Die regering se Artikel 5 en 6 van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette lei tot groot ongelukkigheid en verdeeldheid en is die laaste tyd die onderwerp van talle debatte in die media. Prof. MICHAEL LE CORDEUR bekyk dit van nader.
BASIESE ONDERWYS
Die Bela-wetsontwerp: ’n geleentheid vir samewerking
Die regering se Artikel 5 en 6 van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette lei tot groot ongelukkigheid en verdeeldheid en is die laaste tyd die onderwerp van talle debatte in die media. Prof. MICHAEL LE CORDEUR bekyk dit van nader.
Deel
DIE minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette reeds ses jaar gelede in Oktober 2017 gepubliseer en toe aan die begin van 2020 belanghebbendes uitgenooi na 'n vergadering om die wetsontwerp te bespreek. (Ek stel dit net duidelik: Ek was nie genooi nie.) Daarna het Bongiwe Mbinqo-Gigaba, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor basiese onderwys, belanghebbendes tot Maart 2022 gegee om skriftelik daarop kommentaar te lewer.
Meningsverskille
Soos gesê, lei die Wysigingswetsontwerp tot talle meningsverskille. Daar is diegene soos dr. Theuns Eloff, eertydse vise-kanselier van die Noordwes-Universiteit, wat meen dit is “die sterkste aanval sedert 1994 op ouergemeenskappe se grondliggende reg om 'n sê in hul kinders se onderwys te hê”. Volgens hom is dit ook “die sterkste en bitterste aanval op Afrikaanse onderwys sedert ons land se demokrasie,” is in Maart 2022 op Netwerk24 berig...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Om ’n land te bou: die storie van Wandile Sihlobo
Toe ’n politikus tot die redding gekom het
Het ons nou by die egte selfhelp-fase uitgekom?
Daar is twee Suid-Afrika’s
Nuwe raskwotas verdeel, sê jonges
Deel
-
Deel