Politieke Notaboek | Twee Pruise sterf in een week: ’n...

WASGOED INGESLUIT

Politieke Notaboek | Twee Pruise sterf in een week: ’n Afrikaner en ’n Amerikaner

MAX DU PREEZ skryf oor die heengaan van Henry Kissinger en die apartheid-era-aanklaer Klaus von Lieres, albei van Pruisiese herkoms, en van die pie in die sneeu.

ADV. KLAUS VON LIERES, voormalige prokureur-generaal van die Witwatersrand, is nie meer met ons nie. Hy is dié week in die ouderdom van 83 oorlede.

Ek het 'n lang geskiedenis met Von Lieres, en dit was nie aangenaam nie.

Dit was sy besluit om my in die laat 1980’s en vroeë 1990’s, toe ek die redakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad was, vir elke bakatel te laat aankla. Ek was amper meer in die hof as in ons nuuskantoor, en ons regsrekening was hoër as ons drukkoste. En ek het 'n hele paar kriminele vonnisse op my rekord – onder meer ingevolge die destydse wette op die onderdrukking van kommunisme en binnelandse veiligheid...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.