Wilgenhof: Vingers wys, Maar-wat-dan-van?

FLEG-MATIES

Wilgenhof: Vingers wys, Maar-wat-dan-van?

'n House of Horrors of 'n opbouende instelling waar tradisies nog saak maak? Of iewers tussenin? 'n Klompie driftige menings oor die jongste onthullings oor Die Plek op Die Bos.

  • 02 Februarie 2024
  • Vrye Denker
  • 10 min om te lees
  • artikel 4 van 27

Aanhalings uit 'n mediaverklaring deur Edwin Cameron, afgetrede regter van die Konstitusionele Hof, kanselier van die Universiteit Stellenbosch en voormalige inwoner van Wilgenhof:

“There can be no place at Stellenbosch University for any practice or behaviour that belittles, degrades or exerts undue power over anyone."

En:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.