Wilgenhof | Van die Doop tot die Naglig-verrassing

DIE PLEK

Wilgenhof | Van die Doop tot die Naglig-verrassing

Wilgenhof was nie net vir hom ’n koshuis nie, maar ’n huis. As daar sprake van ongerymdhede was, moet die US dit ondersoek – weg van die histeriese opskrifte, meen JO PRINS.

DIS Februarie 1992.

Ek staan saam met sowat 60 ander eerstejaars in ’n vierkant in die binnehof van Wilgenhof-manskoshuis.

Dis die “verwelkomingsweek” – die alombekende eufemisme vir die doop of ontgroening...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.