Die skeiding tussen staat en uterus

ROE VS. WADE

Die skeiding tussen staat en uterus

Die uitspraak deur 'n Amerikaanse hof – dat embrio’s wat deur in vitro-bevrugting geskep is, mense is – het verreikende gevolge vir reproduktiewe gesondheid, vryheid van keuse en die veiligheid van swanger vroue, skryf MERCY KANNEMEYER.

NET wanneer jy dink die aardbol kan nie méér van sy as af draai nie, reik die hooggeregshof in Alabama ’n verklaring uit wat lui dat embrio’s wat deur in vitro-bevrugting (IVF) geskep is, mense is.

Jy’t reg gelees. Embrio's word deur dié hof en haar besluitnemers as kinders beskou. En weet jy hoe word daar na hierdie sogenaamde kinders verwys? “Extrauterine children" in 'n “cryogenic nursery”, oftewel buite-die-baarmoeder-kinders. Die uitspraak oor hierdie kinders het omtrent die hoenderhok geruk. Kom ons kyk hoekom.

Roe vs. Wade..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.