Ses uur van Suid-Afrika in ’n ry kiesers in die vreemde

VRESE VAN NUWE BURGERSKAP

Ses uur van Suid-Afrika in ’n ry kiesers in die vreemde

CHIRSTOFF ODENDAAL is 'n molekulêre bioloog in Den Haag in Nederland. Daar het hy en sy vrou verlede Saterdag hulle kruisies in die algemene verkiesing gaan trek.

  • 31 Mei 2024
  • Vrye Denker
  • 12 min om te lees
  • artikel 4 van 25
  • Christoff Odendaal

DIS 09:30 Saterdagoggend op 18 Mei toe ek en my vrou, Jana, by ons woonstel se voordeur uitstap. Ons klim op ons fietse en ry rigting die Wassenaarseweg, waar die Suid-Afrikaanse ambassade staan. Vriende van ons het klaar gestem, die stemlokaal is al van 07:00 af oop. Hulle kry voorrang, want hulle het 'n eenjarige by hulle, so hulle duime is ge-koki.

Ons parkeer ons fietse, vat die pad verder te voet. Die ry staan al lank, om die blok kronkel die mense. Ons besluit om eers 'n cuppacino en 'n klein ontbyt te gaan kry saam met ons pelle wat klaar gestem is. Ons woon in Den Haag, waar ek by die Vrije Universiteit en Jana vir 'n vrugtemaatskappy werk, so ons is nie haastig nie. “Laat die mense wat van ver af kom eerste stem, dan gaan hulle huis toe,” redeneer ons.

Ons vriende se kind, Tiaan, het ’n kombersie met wilde diere op. Leeus en olifante en bokke – die diere van sy ouers se land van herkoms. Maar Tiaan is op Nederlandse grond gebore...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.