Van Wilgenhof na Wokenhof

(TA)MATIESTRAAT

Van Wilgenhof na Wokenhof

JO PRINS, self 'n destydse inwoner van Die Huis, wonder of die Universiteit Stellenbosch meer bekommerd oor sy beeld as oor sy alumni is.

SO een bottel rooiwyn in sit ek en drie klasmaats van ons destydse honneurs-joernalistiekklas aan die Universiteit Stellenbosch (US), toe die nuus oor Wilgenhof op die onderskeie WhatsApp-groepe op my selfoon biep.

Ons sit by Pablo House, die weggesteekte juweel oorkant ons huis in Melville in Johannesburg en tuur die verte in. Melville-koppies hier reg voor en doer op die horison die panorama-uitsig van die Magalies-reeks.

“Het julle gehoor? Die paneel het aanbeveel dat Wim-hulle Wilgenhof moet sluit. Hy gaan glo dié aanbeveling by die volgende raadsitting ter tafel lê.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.